MBD Dienste

Reël van begrafnisse, verassings & gedenkdienste

Ons tref alle reëlings vir die bogenoemde geleenthede.

Repatriasie

Ons kan reël dat ‘n oorledene se oorskot vervoer word tot by sy finale bestemming. 

Hantering van eise

Ons kan eise indien namens ons kliënte by die vernaamste versekeringsmaatskappye. Die meeste betaal binne 48 uur uit.

Voorsiening van kiste

Ons het ‘n netjiese vertoonkamer met ‘n verskeidenheid kiste waarvan u kan kies. Ons kan u ook bystaan en raad gee oor watter kis om te koop.

Begrafnisversekering

MBD kan vir u help om begrafnisversekering uit te neem wat aan u begroting en behoeftes voldoen. 

Verskaffing van blomme

Indien u blomme vir ‘n begrafnis benodig sal ons vir u kan help. Ons het baie opsies waarvan u kan kies.

Ons adres

Dorpstraat 5

Vredendal, 8160

E-pos ons

info@mbdsa.com

GOEDGEKEURDE FINANSIËLE DIENSTE VERSKAFFER FSP NO: 30309. Lid van die NBOV.