MBD Finansiële Dienste

Begrafnisversekering
MBD kan vir u help om begrafnisversekering uit te neem wat aan u begroting en behoeftes voldoen.

Opstel van testaments
Maak seker u laaste wense word uitgevoer deur ‘n geldige testament te laat opstel deur ons.

Uitgebreide familieversekering
Ons kan vir u help met dekking wat vir u hele gesin voorsorg sal tref.

Groep-begrafnisdekking
Hierdie is ‘n ideale manier om vir ‘n besigheid se werknemers of vir plaaswerkers dekking te gee.

Lewensversekering
Ons kan vir u help met lewensversekering wat sal help dat u familie se situasie beskerm is sou die ondenkbare met u gebeur.

Ander finansiële dienste
Ons kan ook vir u bystaan met die uitneem van beleggings, uittree-annuīteite en pensioenfondse. Ons kan ook vir u help met spaarplanne.







Ons adres
Dorpstraat 5
Vredendal, 8160
E-pos ons
info@mbdsa.com
GOEDGEKEURDE FINANSIËLE DIENSTE VERSKAFFER FSP NO: 30309. Lid van die NBOV.