Omgee-Projekte

March 22, 2019

Doringbaai-gemeente ontvang klanksisteem

’n Gemeente in Doringbaai het MBD genader in 2018 met hul behoefte aan ’n klanksisteem. Daar is besluit om as deel van die jaarlikse Omgee-projek aan […]
March 22, 2019

Jakkerland-speelkring ontvang donasie

”Remember, you cannot teach a hungry child”, was Cornelus Kriel van Matzikama Begrafnisdienste se woorde aan die personeel van Jakkerland-speelkring en die bestuur van MBD, waarop […]
May 8, 2017

Hulp van MBD

Matzikama Begrafnisdienste is baie betrokke by gemeenskapdiens. Hulle ondersteun ook Kansa en borg die kanker oorwinnaars-ete by die Relay for Life-byeenkoms op Calvinia. By die geleentheid […]
May 8, 2017

MBD betrokke by Spruitdrift Primêr

Namens Dorcas Vredendal wil ek baie dankie sê aan MBD Begrafnisdienste vir die vetkryt, die werkstukke wat hulle vir ons gedruk het en ook hul bydrae […]
May 8, 2017

MBD gee aan tehuis

Matzikama Begrafnisdienste (MBD) het in Desember 2016 ’n groot televisie aan die tehuis vir bejaardes geskenk. Hulle is hartlik dankbaar vir hierdie besonderse skenking. Vredendal se […]
May 8, 2017

MBD skenk opvoedkundige speelgoed

Die plaaslike tak van Matzikama begrafnisdienste het op 1 Maart gesorg vir baie vrolike gesiggies toe hulle speelgoed met opvoedkundige waarde geskenk het aan die Reënborg […]
May 8, 2017

Kansa Jail ’n Bail gee fondse ’n reuse hupstoot

Die wêreld-kankertema “Ek kan, ons kan” het op Saterdag, 4 Maart, ’n werklikheid geword toe 20 vroue deelgeneem het aan die Kansa pienk Jail ’n Bail-projek […]
May 8, 2017

Ons waterprojek

Die afgelope tyd het ons span heelwat skenkings aan verskeie organisasies gegee. Een van die groot projekte sover was die Calvinia-waterprojek – hulle het ’n dringende […]
May 8, 2017

MBD lewer praatjie by Vredendal se tehuis vir bejaardes

Op Donderdag, 6 April, het ons Vredendal se tehuis vir bejaardes gaan besoek. Die inwoners is altyd gewillig om ’n geselsie aan te knoop. Ons het […]